Saskia Rosendahl

Saskia Rosendahl
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Saskia-Sophie Rosendahl
Geboorte 9 Julie 1993 (1993-07-09)
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2008–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Saskia Rosendahl (gebore 9 Julie 1993) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lore (2012) en The Taste of Apple Seeds (2013).


Developed by StudentB